Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Noluvu Ludidi
-
Kleinskaalse visserykoöperasies het op Dinsdag 5 Mei met Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE) vergader om uitdagings in die sektor te bespreek. Aucamp het die regering […]
-
FAIRVIEW – A three-year-old boy died in a suspected poisoning incident in Moorreesburg on Tuesday morning. The child from the Fairview community was found dead at his home at approximately 07:40 […]
-
In die fleur van sy lewe, is die lewe van matrikulant Fiano Swiers (19) skielik kortgeknip. Hy was ‘n leerder aan die Hoërskool Louwville in Vredenburg en het groot planne […]
-
Kind vermis – ’n Tweejarige seuntjie is sedert gister (Saterdag 24 April) vermis op ’n plaas naby Eendekuil in die Piketberg-omgewing.Die polisie en plaaslike plaaswag het gister ’n grootskaalse soektog […]
-
Nà sy avontuur deur die Weskus, is Buffel die worshond weer veilig terug by die huis. Buffel is sedert Saterdag 22 Maart in die Niewe Rust-area tussen Vredenburg en Paternoster […]
-
Families in Saldanha het hul stem dik gemaak oor vertragings in pleegsorgplasings, gapings in kinderveiligheidsdienste en oorweldigde voorste-liniewerkers. Wendy Kaizer-Philander, lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement en voorsitter van die […]
-
Die ondersteuning, liefde en omgee vir John-Ray Pieterse (26), was opmerklik by die Laaiplek-landdroshof vandag (Woensdag 15 April). Die twee verdagtes in die moordsaak van Pieterse, William Owies (50) en […]
-
Jack Johnson se droom om die beste span in Mamre te kry is uiteindelik bewaarheid, toe Hamlets RFC sy buurspan van die dorp Mamre RC in die eerste wedstryd na […]
-
Die sewende Saldanha Super 8 Paasnaweek- rugbytoernooi het die afgelope Donderdag (2 April) by die Transnet Saldanha-stadion met opwindende rugby afgeskop en die langnaweek vir rugbyliefhebbers die moeite werd gemaak. Ná ‘n reeks […]
-
With only a few days left, the on-time application window for Grade R, 1 and 8 admissions for 2027 will close on Tuesday, 14 April. The Western Cape Education Department […]










