Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
Seniorburgers van die Weskus pak Hopefield-uitdunne vir Goue Spele.
-
Weslander e-edition — 6 August 2026: latest local news, community updates, events and sport from the West Coast.
-
Sakegebou in Saldanhaweg deur brand verwoes; rook borrel steeds uit dak ná brandweer die vlamme onder beheer gebring het.
-
Onwettige drank ter waarde van sowat R420 000 is Maandag 3 Augustus tydens ’n intelligensiegedrewe operasie in die Saldanha-omgewing gekonfiskeer.
-
Dié gesogte klassiekemusiekkompetisie bied sedert 1984 ‘n platform aan jong musikante om hul talent ten toon te stel.
-
Many people believe municipalities can simply ask government for more funding.
-
Cederberg-munisipaliteit neem tussentydse beheer van Elandsbaai-hawe oor ná ooreenkoms met Departement van Openbare Werke.
-
Wydverspreide sardynvrektes langs die Wes-Kaapse kus word ondersoek terwyl nuwe uitspoelings van Saldanha tot Bettiesbaai aangemeld word.
-
Lise Beyers Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê hy is tevrede met die vordering van die Clanwilliamdam se walverhogingsprojek, wat na verwagting teen 2028 voltooi sal wees. […]
-
Planktonkrefies bedek dele van die strand by St. Helenabaai. Navorsers ondersoek tans verskeie moontlike oorsake vir die ongewone mariene verskynsels langs die Wes-Kaapse kus.










