Community

  • Morawiese erfenis herstel

    Morawiese erfenis herstel

    Toe eerwaarde J.P. Redcliffe in 2024 as leraar van die Mamre- Morawiese gemeente bevestig is, het hy besef verskeie historiese geboue op die kerkterrein verkeer in ‘n swak toestand.

    |

  • Vroue breek grense met internasionale foto-uitstalling

    Vroue breek grense met internasionale foto-uitstalling

    Die fotografie-uitstalling, “As She Is”, word tot 29 Augustus by 33BREE, in samewerking met The Artists Gallery aangebied.

    |

  • Ver te min mense by imbizo, maar kry nie vrae gevra nie

    Ver te min mense by imbizo, maar kry nie vrae gevra nie

    Slegs plaaslike bevelvoerders, onder wie kol. Mario Thyse, lt.kol. Deon Jafte en kol. Theresa Reeves van die speureenheid, het die byeenkoms bygewoon nadat die provinsiale kantoor sy deelname gekanselleer het.

    |

  • Hoëkommissaris kom kuier

    Hoëkommissaris kom kuier

    Weedon en ‘n afvaardiging het onder meer die Atlantis-traumasentrum besoek, waar sy die onlangs opgegradeerde fasiliteit besigtig het.

    |

  • Dagsorgsentrum gee aan gemeenskap

    Dagsorgsentrum gee aan gemeenskap

    Die span het die tyd spandeer om warm tuisgemaakte maaltye en sop voor te berei en te versprei, wat broodnodige verligting en vertroosting aan die minderbevoorregte gemeenskap gebring het.

    |

  • Kandidate sê wat hulle sal wil doen

    Kandidate sê wat hulle sal wil doen

    Ons vra elke kandidaat dieselfde vrae oor hul prioriteite, die uitdagings in hul wyk en hul planne ­indien hulle verkies word.

    |

  • Spaza owners can apply for R100 000

    Spaza owners can apply for R100 000

    Applicants must be South African citizens, operate in a township or rural area, comply with municipal, health and safety requirements, and actively manage the business.

    |

  • Atlantis inwoners op Mandeladag bederf

    Atlantis inwoners op Mandeladag bederf

    Atlantis inwoners op Mandeladag bederf

    |

  • Mamre leer P’terville les

    Mamre leer P’terville les

    Vir Mamre en Porterville was dit ‘n maak-of-breek-wedstryd. ‘n Wen of verloor sou veroorsaak dat al twee spanne se posisies op die punteleer verander.

    |

  • Eli ‘n kommissaris by Atlantis-polisie

    Eli ‘n kommissaris by Atlantis-polisie

    Eli, ‘n trotse inwoner van Atlantis, is onlangs as deel van die polisie se Junior Kommissaris-program aangestel.

    |

Gift this article