Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
-
Atlantis-dagsorgsentrum ontvang nasionale erkenning
Skoolhoofde en bestuurders van spesiale skole en voorskole van reg oor Suid-Afrika heen het die geleentheid bygewoon.
-
Kinders wêreldwyd gevier
Die fees se ontstaan het sy oorsprong in Hernhut (Europa) in 1727, toe ‘n meisietjie met die naam Susanna Kuhnel op 17 Augustus 1727 haar hartjie aan die Here gegee en besluit het om die Woord van die Here te verkondig.
-
MyCiTi-busdiens opgeknap
Die raadslid Rob Quintas, die burgemeesterskomiteelid vir stedelike mobiliteit, het Atlantis onlangs besoek om homself van die opknappingswerk aan busse en bushaltes te vergewis.
-
Burg Boys plant uitklophou
Die Albatrosse, wat verlede Saterdag met Saldanhabaai in die Saldanha Transnet-stadion afgereken het, het hulle ongelukkig teen Vredenburg vasgeloop en die Albatrosse se vlerke is kortgeknip.
-
Goue oues maak Atlantis trots met hul sportiewe talente
Die deelnemers moes vooraf eers mediese inspeksies ondergaan, insluitend bloeddruk- en suikertoetse, om seker te maak hulle is gesond en gereed om aan die kompetisie deel te neem.
-
Shakeena was ‘n ‘ma vir netbal’
De Klerk het haar hele lewe aan die bevordering van netbal in Atlantis gewy. Sy was nie net op haar dag ‘n uitsonderlike speler nie, maar ook ‘n administrateur van onskatbare waarde en mentor vir duisende meisies en vroue in…
-
Willowpark ‘bly vergete’
Baie raadslede het gekom en gegaan, “maar ons omstandighede het nie verander nie”, vertel inwoners van Willowpark in Pella. Dié inwoners woon al jare hier in haglike omstandighede en sonder water- en sanitasiedienste.
-










