Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Spaza owners can apply for R100 000
Applicants must be South African citizens, operate in a township or rural area, comply with municipal, health and safety requirements, and actively manage the business.
-
-
Mamre leer P’terville les
Vir Mamre en Porterville was dit ‘n maak-of-breek-wedstryd. ‘n Wen of verloor sou veroorsaak dat al twee spanne se posisies op die punteleer verander.
-
Eli ‘n kommissaris by Atlantis-polisie
Eli, ‘n trotse inwoner van Atlantis, is onlangs as deel van die polisie se Junior Kommissaris-program aangestel.
-
Sketse deur kinders gesoek
Om dié besondere nalatenskap te vier, nooi Jonathan Ball-uitgewers kinders tussen vyf en 12 jaar om hul eie sketse van Liewe Heksie en haar beste maat, Matewis die kat, te teken.
-
ECD-leerders gehelp
Die opleiding het ook VKO-praktisyns van Atlantis ingesluit en tot voordeel van sowat 580 jonger kinders in Atlantis, Langa en Gugulethu gestrek.
-
Asez speel oop kaarte
Die sessies is gedurende Junie en Julie in Atlantis, Witsand, Mamre en Pella gehou en was deel van Asez se voortgesette verbintenis tot deursigtige kommunikasie, inklusiewe deelname en samewerkende ontwikkeling.
-
Rotariërs help met sigprobleme
Benewens die herstel van hul sig, het die projek ook bygedra om die druk op openbare gesondheidsdienste te verlig.
-
Atlantis-onnie staan uit
Die hoogtepunt van die aand was toe Manuel met die gesogte toekenning vereer is.
-
Goeie terugvoer ná Eskom met gemeenskappe vergader
In ‘n poging om die publiek groter insig in die beoogde Langtermyn Operasie (LTO) van Koeberg se Eenheid 2 te bied, het Eskom in Julie ‘n reeks openbare bewusmakingsessies in […]










