Community

  • Mense is keelvol vir misdaad

    Mense is keelvol vir misdaad

    Die misdaadbewusmakingsvergadering is by ‘n woning in Darling-singel gehou, waar inwoners hul kommer uitgespreek het oor toenemende misdaad en maniere bespreek het om veiligheid in hul woonbuurt te verbeter.

    |

  • Traumasentrum in Atlantis opgradeer

    Traumasentrum in Atlantis opgradeer

    Traumasentrum in Atlantis opgradeer

    |

  • Thusong-sentrum nie meer verkoop

    Thusong-sentrum nie meer verkoop

    Die drama rakende die moontlike verkoop van die die sentrum het die dorp sedert laat verlede jaar in rep en roer gehad en verskeie politieke partye en gemeenskapsorganisasies het die stem behoorlik dik gemaak oor die Stad se plan om…

    |

  • Sport bemagtig nie net op die veld nie, maar in die lewe ook

    Sport bemagtig nie net op die veld nie, maar in die lewe ook

    Die stigting werk saam met gemeen­skapsorganisasies soos Recreation Activities SA sowel as verskeie NPO’s en NGO’s om ‘n platform te skep waar talent­volle jong mense die kans kry om hul vaardighede te slyp en hul sportloopbane te bou.

    |

  • ‘Stats show child abuse’ – DA

    The Democratic Alliance has called for urgent action, saying the statistics point to evidence of widespread child sexual abuse and statutory rape.

    |

  • Mans leer oor regte oor geweld tuis

    Mans leer oor regte oor geweld tuis

    Die sessie het ten doel gehad om mans bewus te maak van die verskillende vorme van geslagsgeweld, hul regte as slagoffers en die ondersteuning wat tot hul beskikking is.

    |

  • Morawiese erfenis herstel

    Morawiese erfenis herstel

    Toe eerwaarde J.P. Redcliffe in 2024 as leraar van die Mamre- Morawiese gemeente bevestig is, het hy besef verskeie historiese geboue op die kerkterrein verkeer in ‘n swak toestand.

    |

  • Vroue breek grense met internasionale foto-uitstalling

    Vroue breek grense met internasionale foto-uitstalling

    Die fotografie-uitstalling, “As She Is”, word tot 29 Augustus by 33BREE, in samewerking met The Artists Gallery aangebied.

    |

  • Ver te min mense by imbizo, maar kry nie vrae gevra nie

    Ver te min mense by imbizo, maar kry nie vrae gevra nie

    Slegs plaaslike bevelvoerders, onder wie kol. Mario Thyse, lt.kol. Deon Jafte en kol. Theresa Reeves van die speureenheid, het die byeenkoms bygewoon nadat die provinsiale kantoor sy deelname gekanselleer het.

    |

  • Hoëkommissaris kom kuier

    Hoëkommissaris kom kuier

    Weedon en ‘n afvaardiging het onder meer die Atlantis-traumasentrum besoek, waar sy die onlangs opgegradeerde fasiliteit besigtig het.

    |

Gift this article