Vrystaat Landbou het ‘n Rooivleisforum gestig vir Suid-Afrikaanse rooivleisprodusente om gedeelde belange te bevorder.
Die hofbevel bring volgens VL groter regsekerheid vir veeboere wat hul kuddes teen die verspreiding van BKS wil beskerm.
“Vrystaatse boere het oor dekades heen gewys dat hulle moeilike klimaatstoestande kan trotseer,” meen Hendrik Knobel van Vrystaat Landbou.
‘n Toename in misdaadvoorvalle op plase in verskeie dele van die Vrystaat het Vrystaat Landbou bekommerd gelaat.
Die Vrystaatse Departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Omgewingsake het op Vrydag agt nuwe gevalle van bek-en-klouseer bevestig. Die totale aantal bevestigde gevalle in die provinsie het tot 687 gestyg.
Die Vrystaatse landbousektor het ’n belangrike regsdeurbraak beleef nadat die Hooggeregshof in Pretoria die minister van landbou, John Steenhuisen, gelas het om ’n duidelike skema vir private inenting teen bek-en-klouseer…
“Vrystaat Landbou sal nie toelaat dat boere uitgebuit word deur opportunistiese prysmanipulasie of kunsmatige voorraadbeperkings nie.”
Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vandeesweek 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die provinsie bevestig.
Die uitbreking van bek-en-klouseer onder ’n trop van 17 beeste is bevestig, waarvan sewe positief getoets is. Inenting is glo reeds begin.