Landbouminister Willie Aucamp se ingryping met bewerings van hoë pryse vir entstowwe teen bek-en-klouseer, word verwelkom as pro-aktief.
Die Vrystaat se bek-en-klouseeruitbreking het 604 bevestigde gevalle bereik nadat nog 11 nuwe gevalle hierdie week aangemeld is.
‘n Hooggeregshof-uitspraak bied uiteindelik hoop dat die wegholverspreiding van die staatsbeheerde bek-en-klouseersiekte nou met inisiatief van die private sektor gestuit kan word.
Die impak van bek-en-klouseer op die landbousektor en ernstige uitdagings daarvan vir produsente is tydens ‘n inligtingsessie op 1 Mei buite Kroonstad uitgelig.
Die swaarste getrefde gebiede sluit in Viljoenskroon en Vredefort, met 69 bevestigde gevalle; asook Parys en Vredefort, met 50.
Die Vrystaatse landbousektor het ’n belangrike regsdeurbraak beleef nadat die Hooggeregshof in Pretoria die minister van landbou, John Steenhuisen, gelas het om ’n duidelike skema vir private inenting teen bek-en-klouseer…
Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vandeesweek 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die provinsie bevestig.
Die departement het ernstige kommer uitgespreek oor ‘n toename in versuim om gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat aan te meld.
Die uitbreking van bek-en-klouseer onder ’n trop van 17 beeste is bevestig, waarvan sewe positief getoets is. Inenting is glo reeds begin.