Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Tyd om iets nuuts aan te pak breek aan
Tommie Hugo het ná 18 jaar as hospitaalbestuurder van Netcare Kroon Hospitaal afgetree, met ‘n passie vir mense. Hy begin ‘n nuwe onderneming, T H Leadership.
-
Al meer gevalle van bek-en-klouseer in Vrystaat aangemeld
Die Vrystaat se bek-en-klouseer-uitbreking het 118 gevalle bereik, met noodsaaklike kwarantyn en inenting om verdere verspreiding te voorkom.
-
Noord-Vrystaat spog met top gimnas
Nicole Nieuwenhuizen (8), ‘n gr.2-leerder, het die hoogste punte in Noord-Vrystaat-gimnastiek behaal en ‘n wisseltrofee ontvang.
-
VIDEO: Salvo klink op met opening van Blokhuis-museum
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke het sy nuutste toevoeging geopen: ‘n Lewensgetroue replika van ‘n Britse blokhuis.
-
KYK | Hewige storms rig skade in verskeie streke aan
WELKOM – Vreemde weerpatrone kom sedert begin November in die Vrystaat voor. Die nuutste hiervan was op Dinsdag 2 Desember waar ‘n hewige storm omstreeks 14:45 in Welkom en die…
-
VS regering sal moontlik R32 m. vanaf tesourie verbeur
Die situasie waarin die Vrystaatse regering hom bevind waarin R32 miljoen aan nasionale tesourie terugbetaal sal moet word, is onvergeeflik, sê VF Plus.
-
Bejaarde boer (77) dood ná hy en sy vrou op plaas oorval en hy erg aangerand is
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou op hul plaas aangeval is.
-
Twee verdrink, een gered in afsonderlike seereddingsvoorvalle in die Wes-Kaap
Twee mense het verdrink en een is gered in drie afsonderlike voorvalle waar swemmers in seewater in die moeilikheid beland het.
-
Saldanha in rou ná verdrinking van 15-jarige seun
Saldanhabaai – ’n Groep tieners van Diazville is in rou ná ’n traumatiese voorval op Saterdag 29 November toe hul 15-jarige vriend, Christiano van Rheenen, in die gevaarlike waters van…
-
Bokwa ingeruil vir vuurwa
Hy het hierdie gevoel gehad, en dit het waar geword. Só vertel oom Izak Gelderblom (81), wat op 31 Oktober ‘n Renault Kwid Climber van R222 000 gewen het. Die…










