Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Nat en bewolkte toestande hou boere se stropers uit lande, en nog reën kom
“Dit maak dit onmoontlik vir boere om met masjinerie die lande binne te gaan. Dit lei tot vertragings wat ‘n invloed op produksiebeplanning en logistiek het.”
-
Straat herstel sodat kinders veiliger by die skool kan uitkom
Slaggate in Kroonstad se Senekalstraat word met meer as 10 000 kg teer herstel om veiliger toegang tot drie skole te verseker.
-
Die vingers wikkel om vir Bethlehem te stem as Dorp van die jaar
Bethlehem kom as Vrystaatste dorp te staan teen Villiers en Bothaville, wat die kompetisie in dié provinsie besonder opwindend maak.
-
Vroue vier dit wat VLU-tak deur die loop van ‘n eeu vermag het
Die Steynsrus-tak van die Vrouelandbou-unie, wat op 5 Junie 1926 gestig is, het oor ‘n eeu heen ‘n belangrike rol in die gemeenskap gespeel.
-
Handwerk van aftreeoord wys kinders hulle is geliefd
“Ons wou iets met ons hande maak wat vir kinders wys dat hulle geliefd is en dat daar mense is wat aan hulle dink,” Alta Els, eienaar van Jordaniapark.
-
Bek-en-klouseer woed voort, met meer as 433 gevalle in die Vrystaat
Die swaarste getrefde gebiede sluit in Viljoenskroon en Vredefort, met 69 bevestigde gevalle; asook Parys en Vredefort, met 50.
-
Skoolbussie betrokke in ernstige ongeluk oppad Bloemfontein toe
’n Leerling en ‘n onderwyseres van die Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon was Vrydag 3 April omstreek 08:15 in ‘n ernstige ongeluk op die N1, 5 km buite Winburg beseer.
-
VS-landbousektor maak regsdeurbraak met inentings teen BKS
Die Vrystaatse landbousektor het ’n belangrike regsdeurbraak beleef nadat die Hooggeregshof in Pretoria die minister van landbou, John Steenhuisen, gelas het om ’n duidelike skema vir private inenting teen bek-en-klouseer…
-
Nuwe televisiereeks wys leerders se innoverende idees
‘n Opwindende nuwe reeks begin eersdaags op kykNET waar leerders wys hoe hul inspirerende wetenskapprojekte werk. Die Univeriteit van die Vrystaat borg die reeks van agt episodes.










