Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Kwesbare babas op die hande gedra
Beanies4Babies vier wêreld-prematuurdag met ‘n projek om hipotermie by vroeggebore babas in Kroonstad te voorkom.
-
Lank lewe ou familie-tradisie
Unieke handgemaakte bordspeletjies oor jou eie dorp sorg vir ure se pret
-
-
Deurdringende reën bring verligting, maar vertraag plantseisoen in die Oos-Vrystaat
Groot dele van die Noord- en Oos-Vrystaat het in November deurdringende reën ontvang. Volgens Hendrik Knobel, Vrystaat Landbou se verteenwoordiger vir die Bethlehem-distrik, het dit vanjaar beduidend meer in Oktober…
-
MENING | Onderwysdepartemente ‘druip’ oorbetalings aan skole
Net drie provinsies het alle uitstaande betalings aan skole gemaak voor die sperdatum van 15 November. Boonop moes onderwysdepartemente vanjaar sowat R150 miljoen terugbetaal bloot omdat dit nie bestee is…
-
Huldeblyke stroom in ná dood van Vrystaatse rugbylegende
Geliefde rugbyafrigter en administrateur Tat Botha is Sondag 23 November ná ‘n lang siekte oorlede.
-
Kroonstad-gemeenskap in rou ná onderwyser se skielike dood
‘n Geliefde en gewilde onderwyser van Kroonstad is skielik oorlede. Die 41-jarige Graham Van Zyl, ‘n boorling van Kroonstad is op Vrydag 14 November, vermoedelik aan hartversaking en ‘n te…
-
Twee vermeende juweelrowers in skietery by Vaal-tolhek gewond ná Sondag se rooftogte
Ná twee dramatiese rooftogte Sondag 16 November in twee malls in Bloemfontein, is twee vermeende rowers Dinsdag op die N1 in hegtenis geneem ná ‘n wilde skietery op die polisie.
-
Betowerende fees van liggies wag by Vrystaat-nasorgsentrum kort voor Kerstyd
Liggies sal elke aand van 19 tot 29 November aangeskakel word, van 17:30 tot 22:00.
-
Bloemfonteiner terug by die huis ná ongeluk in Amerika
Die Bloemfonteiner wat verlede maand in ‘n ernstige ongeluk op ‘n plaas in Amerika was, is terug by die huis.










