Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Jaarlikse gholfdag bied steun vir Bethlehem DBV se werksaamhede
Die jaarlikse gholfdag ten bate van die Dierebeskermingvereniging (DBV) in Bethlehem is deur Railway Liquorland op Vrydag 8 Augustus in Clarens aangebied. Die gholfdag is in 2020 ten bate van […]
-
‘n Vrou wat wil, kán
Sy is ‘n dinamiese sakevrou wat nie skroom vir ‘n uitdaging nie; wat graag nuwe idees en sakeplanne met ope arms ontvang. Annelie Fouché van Kroonstad het geen bekenstelling nodig […]
-
Oorvloed bedien oë, ore, gees én hart
Die Ignite and Revive- Christelike fees, wat die naweek by die Kroonstad Selgemeente plaasvind, se doelwit is om ‘n kragtige aanbiddingservaring te bied wat eenheid en hoop vir die gemeenskap […]
-
Kroonstadse spraakterapeut en oudioloog groet pasiënte ná 41 jaar
Ter viering van Vrouemaand het VrystaatKroon met verskeie vroue oor hul onderskeie rolle in die samelewing gesels. In die afgelope 30 jaar het Petro Oosthuizen ‘n onbaatsugtige diens aan die […]
-
Vroue verken hoe organisasie verskil in gemeenskap maak
Lede van die Kestell-tak van Vroue-Landbou-unie (VLU) het die ChangeNet SA-organisasie in Bethlehem besoek om hul gemeenskapswerk en werksaamhede waar te neem. Einde Julie het die lede van die Kestell-tak […]
-
VIDEO | Body of unknown man retrieved from Thaba Bosiu mountains in Free State
The body of an unknown man was retrieved from the Thaba Bosiu mountains in the Free State. Police are requesting assistance in identifying the man.










