Suid-Afrikaners staal hulle vir ’n moontlike brandstofskok in April. Indien verwagte prysstygings ’n werklikheid word, sal dit na verwagting die skerpste styging in brandstofpryse in die land se geskiedenis wees.…
Die vermeende skaapdiewe wat ‘n Sandveld-boer aangeval en ernstig aangerand het het in die hof verskyn.
Die onlangse aankondiging deur Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE), bring effense verligting vir kleinskaalse vissers.
Volgens gerugte is die kameratoerusting by ‘n filmspan wat glo aan ‘n episode van die gewilde kookprogram Masterchef werk se verblyfplek gesteel.
‘n Familie is in rou gedompel ná die tragiese dood van twee jong tieners, twee kleinneefs, nadat ‘n sandhoop waar hulle gespeel het, inmekaargesak het en hulle versmoor het.
Twee tienerseuns het versmoor nadat ‘n sandhoop waarop hulle vanmiddag (2 Maart) gespeel het, inmekaargesak het.
Jy sal die geur van varsgebakte harders en soetsuurdeegbrood moet agterlaat vir smake en geure wat ‘n ander deuntjie sing.
Wanneer jy ‘n troeteldier kry, aanvaar jy verantwoordelikheid vir baie jare
VREDENBURG – Die verkiesing van ’n nuwe uitvoerende burgemeester tydens ’n spesiale raadsvergadering van die Saldanhabaai-munisipaliteit op 26 Februarie 2026 het groot drama en onsekerheid veroorsaak. Die vergadering is regstreeks…