Die familieboerenetwerk Saai het ‘n vereniging van stapel gestuur vir agentskappe wat Suid-Afrikaners help om werk op plase in die VSA te kry.
ELANDSBAAI – Ontstoke en bekommerde inwoners van Elandsbaai, boere en omgewingsaktiviste beweer brande op die vullisterrein grens aan onverantwoordelike munisipale bestuur en strafbare verwaarlosing. Volgens hulle is dit nie net…
Saldanhabaai – ’n Groep tieners van Diazville is in rou ná ’n traumatiese voorval op Saterdag 29 November toe hul 15-jarige vriend, Christiano van Rheenen, in die gevaarlike waters van…
Elke jaar raak duisende troeteldiere in Suid-Afrika weg. Baie van hulle het ‘n huis en ‘n gesin, maar word nooit teruggevind nie omdat hulle geen identifikasie het nie. As ‘n…
LANGEBAAN – ‘n Lyk wat op 8 November verlede jaar in ’n sloot by die afvalstortingsterrein in Oostewalstraat, Langebaan, gekry is, het skokgolwe deur die gebied gestuur. Twee mans, Aylwin…
Plaaslike sakekamers in die Weskus gaan voortaan hande vat om die gebied beter te bemark en as ‘n samewerkende beweging betrokke te raak by gesprekvoerings met verskeie rolspelers, soos onder…