Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
Kelly Smith, Joshlin se ma, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn gaan in Augustus in Kaapstad beide hul skuldigbevinding en vonnis betwis.
Soos met baie politieke partye, sportliggame en vroueverenigings wat uitmekaar gespat het weens tweespalt – só sterf baie kwessies ook ‘n stille dood voordat daad- werklike vooruitgang bewerkstellig is. Dis…