‘n Maatskaplike werker se getuienis en botsende slotbetoë staan sentraal in die 29-jarige ma se borgaansoek.
Atlantis-rugbyspeler Tereska Kabuika inspireer jong meisies tydens rugbykliniek ná haar opkoms in Boland- en junior Springbokvrouerugby.
ATLANTIS – Moegamat “Ikie” Tabisher (35), wat vroeër vanjaar vermoedelik sy skoonma, Janet Jordan, met ’n byl aangeval en doodgeslaan het, is gister (Vrydag 15 Mei) borgtog in die Atlantis-landdroshof…
Die polisie ondersoek tans aanklagte van moord, poging tot moord en motorkaping nadat een van die twee vroue wat vermoedelik in Kraaifontein in hul voertuig gekaap is, se lyk op…
Die 25-jarige Shaneka Johnson van Atlantis is ernstig beseer toe sy met ‘n emmer suur gegooi is.
ATLANTIS – Teen die verwagtinge om in ‘n bendegeteisterde gemeenskap groot te word en hul pa op ‘n jong ouderdom te verloor, het die tweelingbroers Divano en Diego Blankenberg onlangs…