Twee vermeende seksuele oortreders uit Drakenstein verskyn in Wellington-hof op aanklagte van seksuele misdrywe teen minderjariges; albei bly in aanhouding.
Die Wellington-polisie het bevestig dat “verskeie sake van bedrog en diefstal” aanhangig gemaak is teen Gerhard Fick, die eienaar van MBC Estates in Wellington.
Die Sanlam Boland Dames het ‘n belangrike sege die naweek beklink toe hulle in ‘n titaniese kragmeting 21-15 met die WP afgereken het.
’n Wellingtoner wat 80%-brandwonde in ’n ontploffing opgedoen het, is ná 40 operasies heimlik uit ’n Thaise hospitaal geneem en terug Kaapstad toe gebring.
Twis oor gesteelde selfoon lei tot dodelike steekvoorval in Wellington; man in oop veld dood aangetref en ‘n moordsaak word ondersoek.
‘n Jong seun se lewe is kortgeknip nadat hy verdrink het toe hy soos talle ander Saterdag lafenis teen die gietende hitte gaan soek het.
WELLINGTON – ‘n Brand wat Dinsdagmiddag (17 Februarie) uitgebreek het by die Huis Andrew Murray (HAM) kinder- en jeugsorgsentrum in Wellington is vinnig gestuit voordat dit verder kon versprei. Karen…
Die sesjarige Gedwaapie was nie net ‘n hond wat as troeteldier aangehou is nie – hy was ‘n lid van die Van der Westhuizen-gesin en het verlede week as ‘n…
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Wellington het sy skok en kommer uitgespreek nadat ‘n jong volwasse man glo ‘n dragtige hond verkrag het en die hond enkele dae later dood is.
WELLINGTON – Die Boland-rugbyunie (BRU) het beklemtoon dat die sogenaamde “koop” of kontraktering van spelers by amateurklubs ‘n direkte oortreding van sy grondwet kan wees. Dit volg ná bewerings dat…