Die toekoms van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley lyk grou nadat die LUR vir samewerkende regering gedreig het om die munisipale raad te ontbind, en gevegte binne en buite die…
Waarnemende regter Jane Ngubeni het ‘n bevel in Thapelo Matlala se guns uitgereik, op dieselfde dag waarop die verhoor oor substantiewe klagtes teen hom sou begin.
‘n Onderonsie het Vrydag voor die hooggeregshof in Kimberley uitgebreek oor die wenslikheid van die provinsiale regering se besluit om die Sol Plaatje-munisipaliteit onder administrasie te plaas.
Die stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit voer aan in ‘n beëdigde verklaring dat die provinsiale regering se optrede “onwettig, irrasioneel en ‘n misbruik van die hofproses” is.