Gedurende daardie jaar het my ma my keer op keer op keer herinner aan hoeveel moeite ek haar met my hoofmeisieskap besorg. Dit was verwyt op verwyt op verwyt.
My bene dra my tot terug by die toonbank van die haarsalon. Ek voel sleg. Verneder. Skaam. Skuldig.”My ma gee hierdie …” Ek hou R20 uit. “Sy sê dit is…
Die vrede is van korte duur. Dalk ‘n uur of twee. As jy baie gelukkig is ‘n dag of twee. Daarna kry die narsis die volgende ding om oor ongelukkig…
Keer op keer het sy die geskenk vir my gegee en dan teruggevat. Elke keer moes ek maak asof ek dit vir die eerste keer sien. Intussen was my pa…
Narsiste breek hul slagoffers so af dat hulle vir niks kans sien nie. Nie eens om weg te kom wanneer die geleentheid homself voordoen nie.
Narsiste sien hulself vinnig as die slagoffer. Volgens hulle word hulle te nagekom. Hulle word onregverdig behandel.
Narsiste dryf ongekende vrees in hul slagoffers in. Op enige moontlike manier.
Hulle leef tussen ons. Sielkundiges verwys na hulle as narsiste. Hierdie mense wat van ander mense se aandag en energie en emosies, positief of negatief, afhanklik is vir oorlewing.
