Agtjarige Cyntino Malan is sewe dae ná ‘n Wellington-botsing oorlede. Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag.
Branwin Beukes is Sondag-oggend (26 April) oorlede kort nadat hy in die middernagtelike ure van Saterdagnag in ‘n motorongeluk betrokke was.
’n Raaiselagtige ongeluk in Bainskloof laat ’n leë wrak agter;, maar die insittendes was uiteindelik deur owerhede as veilig bevestig.
Drie mense is ernstig beseer toe ’n bakkie en ’n kleiner motor Saterdagaand by die R45 en Lady Loch-pad buite Wellington gebots het. Die oorsaak van die ongeluk is onbekend.
Porterville – Die R44 het Vrydagmiddag (10 Oktober) die lewe van ‘n vrou geëis nadat sy vermoedelik naby Porterville beheer oor haar voertuig verloor het. Kapt. Tanya Helfrich, polisiewoordvoerder vir…