Valke bevestig SBM-ondersoek na kontrakverlengings; Speaker noem dit vals nuus, munisipaliteit ontken formele kennis, politieke spanning verdiep.
“Die prestasie bevestig wat baie besoekers en plaaslike inwoners weet – dat Kraalbaai een van Suid-Afrika se mees besonderse kusbestemmings is.”
Lees die Weslander e-uitgawe van 11 Junie 2026 vir die jongste Weskusnuus, sport, gemeenskapsake, menings en plaaslike gebeure.
Read the 4 June 2026 Weslander e-edition for local news, community stories, sport, crime, council updates and classifieds.
Saldanhabaai Munisipaliteit se R7,7 miljard-begroting is goedgekeur ondanks kritiek oor tariewe, behuising, infrastruktuur en ondersteuning vir arm huishoudings.
Die riool loop gereeld by ‘n rioolopgaardam langs ‘n private skool op Langebaan se sportterrein oor.
Read the full Weslander E-Edition (28 May 2026) from Novus Media for in-depth local reporting.
Read the Weslander e‑edition (21 May 2026) for in‑depth local news across the West Coast: community features, school reports, council updates, crime and court coverage, business and farming news, sports…