’n Paternoster-man is tot 55 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting en poging tot moord op sy 13-jarige dogter in Mei 2025.
Die beweerde verkragting van ’n driejarige kleuter in Seaviewpark in Langebaan het inwoners geskok. Die 21-jarige verdagte verskyn weer op 27 Oktober in die Hopefield-hof.
Saldanha Bay Municipality’s 2026 election could reshape coalition politics, with the DA and PA-led alternatives depending on ward results, proportional representation and which parties secure the 16 seats needed to…
The NSRI’s new rescue vessel, Spirit of Shoprite Sixty60, was blessed and named at Club Mykonos, honouring loved ones and lifesaving partnerships.
’n Club Mykonos-werknemer verskyn in die Hopefield-landdroshof op aanklag van beweerde diefstal van sowat R720 000 en bly in aanhouding.
Wêreldbank skors landmeter vir 29 maande ná bedrieglike praktyke in Mosambiek.
Padel groei vinnig aan die Weskus, met Langebaan wat ’n nuwe tuiste vir die dinamiese sport en ’n groeiende spelersgemeenskap bied.
The Pink Ladies Organisation and Vredenburg Family Violence, Child Protection and Sexual Offences (FCS) unit are appealing to the community for information that could help locate 15-year-old Nyasha Zishavi.