Weslander e-Edition — 14 May 2026: For detailed community reporting across the West Coast: local government and council coverage, school and sports results, business and farming news, property notices, obituaries,…
Verskeie militêre basisse op Saldanha, Langebaan en Langebaanweg was vir byna drie dae sonder krag weens ’n munisipale skuldgeskil.
SALDANHA | LANGEBAAN – Inwoners in Saldanha en Langebaan kry weer môre (Woensdag, 22 April) ’n gulde kans om hulle persoonlike keuses te maak vir ’n nuwe wyksraadslid. Met een…
Suid-Afrikaners staal hulle vir ’n moontlike brandstofskok in April. Indien verwagte prysstygings ’n werklikheid word, sal dit na verwagting die skerpste styging in brandstofpryse in die land se geskiedenis wees.…
Die onlangse aankondiging deur Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE), bring effense verligting vir kleinskaalse vissers.
Volgens gerugte is die kameratoerusting by ‘n filmspan wat glo aan ‘n episode van die gewilde kookprogram Masterchef werk se verblyfplek gesteel.