Daneli Boshoff, Worcester se eie vroue-krieketster het haar oë op die groen en goud en maak reeds haar merk op skoolvlak.
Die krieketskeidsregter Marais Erasmus wat twee jaar gelede sy uittrede uit internasionale skeidsregterskap aangekondig het, het Saterdag sy laaste krieketwedstryd van sy 26 jaar loopbaan beoordeel.
Reyneke het die hele land trots gemaak toe sy op dramatiese wyse die wedstryd in Suid-Afrika se guns beklink het
Die Malmesbury Koringboere het hul greep op die top van die Boland Promosie Wes‑liga verder verstewig met ’n indrukwekkende derde agtereenvolgende oorwinning.
Die Dafabet Warriors het Sondag in die doodsnikke van die oomblik as kampioene van die Krieket SA T20-uitdaging weggestap.
