Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Muneerah kikker ander al vir dekades met haar kookkuns op
Muneerah Allie van Malmesbury staan reeds dekades lank reg om partytjies en skoolkermisse met haar tuisgebak op te kikker.
-
Rowers by drankwinkel in Darling loop hul rieme styf
Gewapende rowers wat op ’n sakeonderneming toegeslaan het, het hul rieme teen die Darling-polisie styfgeloop.
-
SAPD gereed vir verkiesing
Die plaaslike polisie in die Swartland is sedert gister op ’n gereedheidsgrondslag met verskeie gebeurlikheidsplanne ter voorbereiding van die opkomende nasionale verkiesing, wat môre landswyd plaasvind.
-
Drieling verras boer van M’bury
Wilhelm Dreyer van die plaas Rustenburg buite Malmesbury was in die middel van Mei verstom toe hy vroegoggend drie kalfies in die koeikamp sien.
-
Bergrivier firefighters’ new truck
Bergrivier Municipality added a brand new R1,2 million fire truck to its fleet within the Fire and Disaster Management Unit in April.
-
PPC-Riebeek-marathon-tyd
Die PPC Riebeek-bergmarathon is reg vir aksie en keer vanjaar weer terug na die prentjiemooi Riebeek-vallei.
-
Verdagte met wapen vry
’n Man is onlangs op waarskuwing vrygelaat nadat hy deur die Malmesbury-polisie met ’n onwettige vuurwapen betrap is.
-
Op pad na A’-Spele
Vian Steenkamp van Malmesbury is in die Springbokke se Gazelle-toutrekspan, die Blou-manspan, opgeneem.
-
Ploegdag ’n groot sukses
Die Swartland-veteraneklub het sy jaarlikse ploegdag die afgelope Saterdag (25 Mei) op Pieter Visser (Tip Trans) van Moorreesburg se grond by Abbotsdale net buite Malmesbury aangebied. Versamelaars van veteraantrekkers en plaasgereedskap het die gele
-









