Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
M’bury kry binnekort sy eerste skaakklub
Malmesbury pronk eersdaags met sy eie, nuwe skaakklub danksy twee plaaslike inwoners, Michael Ross en Charles Kulu, wat koppe bymekaar gesit het om ’n klub op die been te bring.
-
Vrouerugby ry wipplank
Die Wesbank-rugbyklub het Saterdag gasheer gespeel vir SA Rugby se Premier-vrouerugbyliga tussen Sanlam- Boland Dames en die Leeus-vrouespan op die Wesbank-sportveld in Alfastraat, Malmesbury.
-
Pa wat stiefdogter en twee eie kinders vermoor, ná 13 jaar parool toegestaan
Die departement van korrektiewe dienste het Donderdag (20 Junie) bevestig dat Marius van Westhuizen, wat sy drie kinders op 28 Julie 2006 in hul beddens doodgeskiet het, parool toegestaan is.
-
Novus Holdings to take over Media24’s Community News portfolio
Media24 announced today that it has accepted an offer from Novus Holdings to purchase its community newspaper portfolio, subject to regulatory approval.
-
Novus Holdings to take over Media24’s Community News portfolio
Media24 announced today that it has accepted an offer from Novus Holdings to purchase its community newspaper portfolio, subject to regulatory approval.
-
Tweede ronde skop af
Met die tweede ronde wat eersdaags begin, sal van die Swartland-streek se voorste rugbyspanne hul sokkies moet optrek.
-
Babas deur breiwerk ondersteun
Babas van die Stellenbosch-omgewing word die afgelope vier jaar warm toegewikkel in breiwerk van ’n weldoener van die Malmesbury-omgewing.
-
Mylpaal midde verlies
Hercu Hofmeyr (66) van Malmesbury vier sy grootste ultramarathon-mylpaal nog te midde van die verlies van sy grootste ondersteuner, sy vrou, Wilna (63).
-
Huisbrake in Yzerfontein ‘aan en af’
Huisbrake in Yzerfontein vier hoogty, maar daar is nog nie rede tot kommer nie. Só sê Koos Liebenberg, voorsitter van die Yzerfontein-buurtwag.
-
Nuwe hospitaal in Malmesbury eersdaags oop
Die openingsdatum van die splinternuwe hospitaal waaroor inwoners al vir jare praat, kruip al hoe nader namate Crestcare Malmesbury eersdaags sy deure amptelik sal open.








