Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Die ‘missiel van M’bury’ tref kol
Die missiel van Malmesbury, beter bekend as Pieter-Steph du Toit, het die Springbokke as kaptein op 22 Junie na ’n sege teen Wallis op Twickenham in Londen gelei.
-
Raar maar waar – baie dinge tog ‘onmoontlik’ waar . . .
Ware verhale van amper onmoontlike gebeure herinner ’n mens baie vinnig aan die gesegde dat feite waarlik vreemder as fiksie is.
-
Twee nog in hospitaal ná ontploffing in Malmesbury
Die twee werknemers wat verlede Maandag (10 Junie) in die ontploffing by die pluimveegroep Quantum Foods se plaaslike Nova Voere-aanleg in Bokomoweg, Malmesbury, ernstig beseer is, sterk steeds in die hospitaal aan.
-
Anzél is weer terug in die Boland
Die vierde seisoen van Anzél in die Boland begin vroeg in Julie en kykers kan hulle gereed maak vir die mees uiteenlopende seisoen nog. Anzél sien om na spesiale wyn, skilderagtige landskappe, avontuurlustige aktiwiteite – en hartroerende stories.
-
Malmesbury-trompoppies tops
Die Malmesbury-majorette-klub se junior en senior atlete het daarin geslaag om weer talle oorwinnings in te ryg terwyl die klub se drie SA spanlede op pad na hul eerste oefenkamp toe is.
-
Spaza-winkels in Ilingelethu gereeld geteiken
Spaza-winkels en hul eienaars in die omgewing van Ilingelethu word die afgelope maand deur gewapende rowers geteiken.
-
Yzerfonteiner wen met spogfoto
’n Bekroonde fotograaf van Yzerfontein is verlede week as die wenner van ’n gesogte internasionale fotokompetisie aangekondig.
-
Auto Services vier 10de bestaansjaar
Auto Services vier met trots sy 10de bestaansjaar in Malmesbury nadat eienaar, Gustav Erlank, besluit het die tyd is reg om sy eie onderneming in Mei 2014 – ná 13 jaar se ervaring in die motorbedryf – te begin.
-
Morale Coffee flies
Morale Coffee is situated on rolling farmland on the R44 between Wellington and Hermon — almost in the middle of nowhere, some may say — yet it has exploded in popularity to the point that few would opt to pass…
-
Geliefde afrigter gegroet
Henry van Wyk, ’n geliefde rugbyafrigter van Malmesbury, is op 13 Junie ná vermoedelik twee massiewe hartaanvalle dood.









