Swartland Gazette
-
‘n 10-km-beheergebied het van Maandag (9 Maart) af amptelik in werking getree nadat ‘n positiewe geval van bek-en-klouseer in die Swartland bevestig is.
-
Willie Joubert (19) vermoed hy is die jongste, indien nie die enigste, wat op sy ouderdom ‘n talent- en vermaaklikheidsvertoning van dié omvang na die Swartland bring.
-
Malmesbury se Swartland-gemeenskapsportsentrum, beter bekend as Score, was onder vanjaar se wenners by die Wes-Kaap sporttoekenningsgeleentheid wat Saterdag (28 Februarie) in die Paarl gehou is.
-
Die Swartland-munisipaliteit wag op uitslae van laboratoriese toetste om ‘n moontlike geval van bek-en-klouseer op ‘n plaas in die gebied te bevestig.








