Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Boeliegedrag só in kiem gesmoor
AfriForum se teenboelieveldtogspan het in Mei ’n fondasie vir die leerders van die Christelike Privaatskool Malmesbury gelê om boeliegedrag te identifiseer en vinnig in die kiem te smoor.
-
Darling Brew vat nege pryse huis toe
Die Swartlandse mikrobrouery in Darling het ’n ongelooflike nege pryse by die onlangse African Beer Cup-prysuitdeling opgeraap.
-
-
Paddlers praise rains
While the general population in the Western Cape may not be so excited to see the soaking-wet weather arrive in the province this week the farmers are joined by the canoeing community in sending small prayers of thanks for the…
-
PAS IN: Drie erg beseer in ontploffing
Drie mense is ernstig beseer ná ’n ontploffing vroeër vanmiddag by ’n sakeperseel in Bokomoweg.
-
PAS IN: Drie erg beseer in ontploffing
Drie mense is ernstig beseer ná ’n ontploffing vroeër vanmiddag by ’n sakeperseel in Bokomoweg.
-
Malmesbury het baie brein op digkuns-terrein
‘n Onlangse middag van gedigte in Malmesbury Museum het getoon dat die dorp behoorlike en baie talent op die terrein van digkuns het.
-
Swartland se begroting goedgekeur
Dit was duidelik uit die afgelope munisipale rede dat talle mikpunte en doelstellings nie net deur die Swartland se munisipale raad daargestel is nie, maar ook gedurende die afgelope jaar geslaagd was.
-
GALLERY | Nuwe raadsaal ingewy
Die Swartland-munisipaliteit het onlangs hul splinternuwe raadsaal bekendgestel.
-
Fokus val op beskerming van kinders
Die fokus op die jaarlikse Nasionale Kinderbeskermingsweek is vanjaar tussen 29 Mei en 5 Junie. Verskillende organisasies en inwoners onder die plaaslike gemeenskappe in die omgewing van Darling en Moorreesburg het na gemeenskappe uitgereik as deel v









