Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Inbrekers ná weke betrap
Misdadigers wat onlangs ’n toename in huisbrake in die omgewing van Darling veroorsaak het, is op heter daad betrap.
-
-
Delft boy has big rugby dream
Randy Kabeya (14) from Delft, a learner at Accordion Street Primary in Belhar, will be in action at the Belhar Old Mutual Primary Schools Rugby Tournament on Saturday 25 May and Saturday 1 June.
-
Inwoners besorg oor stasie-werknemer
Inwoners van Kalbaskraal het hul misnoeë uitgespreek nadat hulle gesien het dat ’n werker by die plaaslike vullis-oorlaaistasie sonder enige vorm van skuiling of geriewe sy verpligtinge moes uitvoer.
-
-
Staan saam vir strate
Inwoners van Abbotsdale het onlangs saamgestaan en eienaarskap van hul dorp geneem omdat skoner strate al vir lank op hul wenslysie was.
-
Twee in hegtenis geneem by padblokkade op R27
’n Gesamentlike padblokkade tussen die Darling-polisiestasie en lede van die Swartland-wetstoepassings-owerhede is op 16 Mei by die kruising tussen Darling en Yzerfontein op die R27 gehou. Die padblokkade is onder meer in samewerking met die Swart-la
-










