Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Van skoolplanke na TV-liggies
Angelo Johnson (21) van Malmesbury staan sedert 6 Mei die rol van CJ Marais op die kassie vol.
-
‘Duifeling’ by biblioteek se boekklubaand bekendgestel
‘Duifeling’ by biblioteek se boekklubaand bekendgestel
-
Daar is altyd nog plek vir té kort toutjies
Wie onthou die dae van teelepeltjies versamel, dan hang die bewyse van dorpe waardeur die gesin gery het, teen hul sitkamermure – meestal binne spesiaal gemaakte houtafbeeldings van Afrika?.
-
Hoe proe jou aftrede?
Ons almal moet seker een of ander tyd aftree. Party kan nie, want ons het ’n rede.
-
Wat is jou komvandaan?
April was die maand waarin ons die vryheid van alle Suid Afrikaners herdenk het. Dit was die maand waarin ons kollektief ons komvandaan onthou en opnuut uitgedaag word om nooit weer die euwels van die verlede te herhaal nie. En…
-
Veearts sal gemis word
Dr. Fritz Zöllner (75), ’n gewilde veearts in Malmesbury sedert 2006 en ’n bekende in perdekringe, is gisteroggend (13 Mei) kort ná 07:00 dood in die tuin by sy huis in De Kockstraat deur die plaaslike polisie aangetref.
-
Reëlings daarvoor vloei glad
Alles is reg vir die 62ste Bergrivier-kanomarathon met minder as 50 dae totdat die kanovaarders uit Paarl wegspring op dié epiese tog van 3 tot 6 Julie na Velddrif.
-
Netbal op ys vir Jeugkoor
Dit is vandag ’n week gelede wat Raynique Arendse (18) van Abbotsdale die nuutste lid van die bekroonde Suid-Afrikaanse Jeugkoor geword het.
-
Weskus woeker in erge 2023-’24-brandseisoen
Dit was ’n besige paar weke vir die Weskus-distriksmunisipaliteit se brand-en-reddingsdienste nadat ’n brand onlangs meer as 4 000 hektaar fynbos in die omgewing van Porterville vernietig het.
-









