Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Twee sterf in ongelukke
Die plaaslike polisie ondersoek twee klagtes van strafbare manslag nadat twee mans – albei in hul veertigs – die naweek in twee afsonderlike padongelukke in die Swartland-gebied dood is.
-
Gr. 6-leerder van Swartland se swemklub kloof die water
Theo Barnard (11), ’n gr. 6-leerder by die Christelike Privaatskool Malmesbury, het onlangs tussen 19 en 21 April aan die SA Skole-swemkampioenskap deelgeneem, waar hy sy provinsie trots gemaak het.
-
-
-
Plaaslike kitsetiket bekendgestel
Die eerste fase van Swartland Toerisme-Riebeekvallei se unieke “Made in Riebeek Valley”-kitsskakelkode-etiket is die afgelope Donderdagaand aan plaaslike lede bekendgestel.
-
Ongelisensieerde vuurwapens gevind
’n Ongelisensieerde wapen is Vrydag (26 April) deur plaaslike polisielede by ’n perseel in Ilingelethu, Malmesbury, afgeneem.
-
Trekklavierdag vier #trots Suid-Afrikaans
Wêreld-trekklavierdag word op 5 Mei gevier en op dié dag gaan groot feesvieringe by die Drostdy-teater in Stellenbosch plaasvind, wat dit een van die hoogtepunte op die plaaslike musiekkalender sal maak. Dié dag word jaarliks wêreldwyd gevier en gaan
-
Nitrophoska oorgeneem
Nitrophoska verander van eienaar nadat die maatskappy se besigheid en bates op 31 Maart vanjaar amptelik deur Consolidated Limeworks (Edms) oorgeneem is.
-
Malmesbury Majorette Club did it again
The senior and junior members of the Malmesbury Majorette Club performed at the second Boland Prestige Competition in Bredasdorp on 20 April. Results as follows: . Seniors:.
-
Malmesbury Majorette Club did it again
The senior and junior members of the Malmesbury Majorette Club performed at the second Boland Prestige Competition in Bredasdorp on 20 April. Results as follows: . Seniors:.





