The South African Police Service, in close coordination with the South African National Defence Force, has conducted sustained joint operations in gang-and drug-affected areas of Gqeberha in the Eastern Cape,…
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou op hul plaas aangeval is.
Die plaaslike hof het bevind dat ‘n pa sy drie dogters oor ‘n 12-jaar-tydperk verkrag het.
‘n Tagtigjarige man, wat aanklagte van onder meer moord in die gesig staar, is borgtog toegestaan ná twee dae in die hof.
‘n Vergadering wat geroep is om veediefstal in die omgewing van Malmesbury hok te slaan, is besig om vrugte af te werp. Dit volg sedert verskeie voorvalle van veediefstal sedert…
Die 23-jarige Jabin Afrikaner is verlede Maandagoggend (21 Julie) in die Swartland-hospitaal oorlede nadat hy met ‘n panga aangeval is. Die aanval het omstreeks 22:00 die vorige aand in Sandstraat, Kalbaskraal,…
Verskeie rolle vermoedelik gesteelde koperkabels en twee Mandrax-tablette is Saterdag 5 Julie in Dorethia Barnard (72) se huis in Eendekuil gevind.