Intense patrollies is onlangs deur die Malmesbury-veediefstaleenheid in samewerking met verskeie rolspelers van stapel gestuur nadat meer as R500 000 se vee oor die afgelope maand as gesteel aangemeld is.
Vier verdagtes is in hegtenis geneem op verskeie aanklagtes in Riebeek-Wes, Piketberg en Malmesbury.
The South African Police Service (SAPS) is offering a substantial R50 000 reward for information leading to the arrest and conviction of an armed man who entered a Bellville school…
Police arrested 9,287 Gender-Based Violence and Femicide (GBVF) perpetrators for various crimes – including murder, sexual offences, and assault – between January and May 2025, says Gauteng Police Commissioner Dr…
Die familie van ‘n 20-jarige verkragting-slagoffer hul misnoeë teenoor die Malmesbury-polisie in ‘n verklaring uitgespreek nadat niemand in verband met die voorval in hegtenis geneem is nie.
‘n Vrou (33) is in ‘n botsing tussen ‘n vragmotor en motorvoertuig op die R311 tussen Moorreesburg en Riebeek-Wes dood.
Dis al twee weke wat Murcia Kock vermis is, met geen teken van haar nie, ten spyte van soektoegte deur die gemeenskap en polisie.
Die plaaslike gemeenskap van Riebeek-Wes het hul dank teenoor vier polisiebeamptes van die plaaslike polisiekantoor uitgespreek nadat beamptes op altesaam 779 mandrax-tablette beslag gelê het.
Die 18-jarige Ashton Geswint van Kalbaskraal is Sondagaand 29 Junie in die Swartland-hospitaal dood nadat hy ‘n noodlottige hou met ‘n gholfstok teen die kop gekry het
Twenty new peace officers will be deployed in the Bergrivier municipal area.