
Verskeie rolle vermoedelik gesteelde koperkabels en twee Mandrax-tablette is Saterdag 5 Julie in Dorethia Barnard (72) se huis in Eendekuil gevind. Sy is Maandag 7 Julie op borgtog vrygelaat, maar ‘n saak van handel in dwelms word nog teen haar ondersoek. Sy is in September 2024 vir dié saak aangekeer. Sy is in 2017 ook in hegtenis geneem en aan die onwettige verkoop van alkohol skuldig bevind en in 2005 is sy in die Bellville-handelshof aan bedrog skuldig bevind. 

Gesteelde kabels in Eendekuil gekry

Gesteelde kabels in Eendekuil gekry

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Misdaadbrokkies | 22 July 2025
Vier verdagtes is in hegtenis geneem op verskeie aanklagtes in Riebeek-Wes, Piketberg en Malmesbury.
by
Swartland Gazetteon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
