Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Allergieweek fokus op kos
Wêreldallergieweek het verlede week plaasgevind, met die Allergiestigting van Suid-Afrika (AFSA) wat vanjaar op voedselallergieë gefokus het. Hierdie toenemend algemene en soms lewensgevaarlike toestand word onder die loep geneem om bewustheid te ver
-
Trustfonds knap plaaslike sportgeriewe in Malmesbury op
Plaaslike sportgeriewe in Malmesbury word danksy die hulp van die Mount Royal-landgoed se trustfonds opgeknap.
-
Boland heel bo ná wenslag
Die Sanlam-Boland-Kavaliers het Saterdagmiddag ’n derde agtereenvolgende oorwinning behaal en sy eerste tuiswedstryd van die veldtog toe hy sy teenstanders, Phangela SWD Arende, 43-7 in hul Eerste-divisie-Curriebeker-stryd in Ceres verslaan het.
-
Paarlse rugbyspeler sterf op veld in Mamre
Die klubrugbygemeenskap is in rou gedompel ná die skielike dood van ’n rugbyspeler op die veld tydens ’n rugbywedstryd op Mamre die afgelope Saterdag (29 Junie).
-
Dosyn kinders hou ma gesond
Een van Darling se oudste inwoners het Sondag (30 Junie) haar 90ste verjaarsdag saam met haar kinders, kleinkinders en agterkleinkinders gevier.
-
-
Griebenhouw ryg medaljes in
Daniel Griebenhouw (30) van Malmesbury se vernuf en kennis op die rolbalbaan is onlangs benut toe hy met ’n bronsmedalje tydens die o.30-WP-meesterstoernooi beloon is.










