Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nova-werkers steeds in hospitaal
Die twee werkers wat op 10 Junie ernstige beserings gedurende ’n ontploffing by die pluimveegroep Quantum Foods se plaaslike Nova Voere-aanleg in Malmesbury opgedoen het, sterk ná meer as ’n maand in die hospitaal steeds aan.
-
-
Private hospitaal pas ingehuldig
Die amptelike inhuldiging van Crestcare Malmesbury het emosionele oomblikke en trane van blydskap opgelewer toe Kit Wostenholm, die uitvoerende hoof van die hospitaalgroep, gaste binne die splinternuwe ontvangsarea van hul nuwe private hospitaal verw
-
Uitkykpunt geopen
Ná meer as 70 jaar het ’n vervalle struktuur teen die hange bo die hawegebied nuwe lewe gekry.
-
Sierduiwe-teler vlieg hemelhoog
Die 10-jarige Lihan Geldenhuys van Riebeek-Kasteel, ’n leerder aan die Laerskool Swartland, het tydens die Junie-skoolvakansie met sy sierduiwe aan die Suid-Afrikaanse Sierduif-vereniging (SASV) se kampioenskapskou, wat in Bloemfontein gehou is, deel
-
Swartlandskou M’burg vier 90 j
In die hartjie van die Swartland vier die grootste landbouskou in die Wes- en Suid-Kaap vanjaar sy 90ste bestaansjaar met ’n program vir die hele gesin.
-
Voetganger voor trok ingegooi
’n Voetganger is Saterdagmiddag (20 Julie) in Voortrekkerweg, Malmesbury, dood toe hy glo onder die wiele van ’n bewegende vragmotor gegooi is.
-
Moorreesburg se SAPD vat verskeie misdadigers vas
Lede van die Moorreesburg-polisiekantoor het op talle verdagtes toegeslaan wat by verskeie misdadige aktiwiteite betrek word.
-
Help find pink rescue buoys
During recent storms pink rescue buoys that were installed at Bloubergstrand’s Kids Rock and Kite Beach washed away.
-
Lovemore wins Stage 4
Knysna’s Tom Lovemore duly secured his first Berg River Canoe Marathon win when he swept across the line ahead of the leading bunch at the finish of the 57-km Stage 4 in a sunny Velddrif on Saturday afternoon.









