Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
New R45-N7 link well underway
The construction of a new road stretching more than 6,7 km linking the R45 in Wellington with the N7 near Malmesbury is well underway and expected to be completed by November 2025.
-
-
Is jy ’n boer en soek jy liefde vir jou op jou plaas?
Met die 16de seisoen van kykNET se gewilde maatsoekreeks Boer soek ’n vrou nou ten volle aan die gang, is dit die ideale geleentheid vir ander hoopvolle boere op soek na liefde om in te skryf vir die volgende seisoen,…
-
Local art learners depict unity at centre
In a heartwarming collaboration De Zwartland Markt shopping centre and Schoonspruit Secondary have joined forces to create a stunning mural in the passage between the Volpes and Woolworths Edit stores. The mural, which was designed by Celeste Arendse
-
184 titelaktes aan behuisingsbegunstigdes oorhandig
Tertuis Simmers, die Wes-Kaapse minister van infrastruktuur, het die afgelope Vrydag (2 Augustus) altesaam 184 titelaktes aan begunstigde inwoners oorhandig. Die inwoners kan nou daarna uitsien om binnekort ’n huis van hul eie te hê.
-
Verdagtes vas vir dwelmhandel
Dwelmverwante misdade is onlangs kaalvuis deur lede van Malmesbury-polisiestasie getakel namate dwelmhandel onder inwoners in die plaaslike gemeenskappe voortsleep.
-
Buitelandse skole help
Talle Engelse leerders van verskeie skole uit die Verenigde Koninkryk het vroeër vanjaar die sentrums van Goedgedacht Trust in die Swartland kom besoek, waar die fokus op hoofsaaklik plaaslike sport- en gemeenskapsontwikkeling geval het.
-
Inwoner vier 100ste verjaarsdag
Judy le Roux, ’n inwoner van Aandskemering, ’n tehuis vir bejaardes in Malmesbury, het haar 100ste verjaarsdag Maandag (5 Augustus) saam met die personeel en inwoners gevier. Le Roux se familie het Sondag vir haar ’n partytjie gereël waar sy…
-
Dié huishoudings bekyk
As daar een ding is waaraan Suid-Afrika se nuwe regering voorkeur moet gee, is dit huishoudings met kinders aan die hoof.
-
Rondloperdiere ’n groot kopseer
Die munisipale wetstoepassingsdiens van die Swartland het binne die afgelope ses maande op nie minder nie as 191 klagtes oor honde binne die streek gereageer.









