Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Slenter-geval in die Swartland
’n Slenter is onlangs onder die Swartland-munisipaliteit se aandag gebring waar twee mense wat hulself as werknemers van die munisipaliteit voordoen, inwoners en veral senior inwoners teiken.
-
Plaaslike lid van weermag vereer
Lt.kol. Uys van Der Westhuijzen van Malmesbury het onlangs op internasionale vlak erkenning ontvang.
-
Polisieman rand glo familie aan
Sers. Nathan Williams (38) verbonde aan die Riebeeck-Wes-polisiekantoor het Maandag 5 Augustus in die Malmesbury-hof verskyn nadat hy na bewering van sy familielede aangerand het.
-
11-jarige byna ontvoer
’n 11-jarige seun van Moorreesburg, is die afgelope Dinsdag (6 Augustus) byna ontvoer.
-
Gou op pad na SA’s
Altesaam 38 gimnaste van die Malmesbury-gimnastiekklub het onlangs (op 20 en 21 Julie) aan die Wes-Kaapse akrobatiese gimnastiekkampioenskap in Stellenbosch deelgeneem.
-
Nuwe hoërskool in sig vir Darling
Bouwerk aan die splinternuwe hoërskool in Darling is in volle swang. Só het David Maynier, die provinsiale minister van onderwys verlede week opgewonde op die departement se Facebook-blad bevestig.
-
Nog net vier wedstryde oor
Met nog vier wedstryde oor in die Boland-rugbyunie se Grootuitdaagbekerreeks, stuur die Swartlandstreek op ’n spannende einde af.
-
-
-
Riverlands: Huise oorstroom nadat damwal breek
Riverlands het vroeg vanoggend (8 Augustus) oorstroom nadat die wal van ’n dam aan die buitewyke van die landelike dorpie in die omgewing van Dassenberg buite Malmesbury meegegee het. Die vloed het veroorsaak dat talle inwoners in ysige water wat…








