Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Riverlands bestendig; bly sonder waternetwerk
Die situasie in Riverlands was teen Sondagmiddag (18 Augustus) bestendig nadat die water van ’n vierde dam omstreeks 12:00 Saterdagmiddag deur die reeds vloedgeteisterde dorpie gevloei het.
-
Veiligheid by skool verskerp
Die Moorreesburg-polisie het die afgelope week op ’n klagte van ’n verdagte man wat buite die skoolterrein van Laurie Hugo Primêre Skool gewaar is, gereageer. Dit volg skaars ’n week nadat ’n laerskoolseun na bewering byna buite die Laerskool Dirkie
-
Skole help Jo-Dolphin só
Die Laerskool Swartland, in samewerking met plaaslike kleuterskole, het danksy optredes deur Oom Karoolus en Lente ’n stewige bedrag van R14 500 vir Jo-Dolphin APD, ’n dagsorgsentrum in Malmesbury vir kinders en volwassenes met gestremdhede, ingesame
-
Bergrivier expo exposes learners to possibilities
The Leaders of Tomorrow Youth Development Expo (LoTYDE) was a success drawing a large crowd of Grade 11 and 12 learners from various schools in the Bergrivier municipal area.
-
Beste van die heel bestes aan die Weskus
Wright’s Gin in Yzerfontein en Darling Brew in Darling is Donderdag as die wenners in hul onderskeie afdelings in die radiostasie Kfm 94.5 se gewilde kompetisie, The Kfm Best of the Cape-toekennings, aangewys.
-
Chanèl wen groot
Chanèl Kleinhans (13), ’n gr. 7-leerder aan die Laerskool Swartland, is onlangs as die wenner van die jaarlikse ATKV-DigiSkryf-kompetisie in haar ouderdomsgroep aangewys.
-
G’n parool vir VD Westhuizen
Die departement van korrektiewe dienste se korrektiewe toesig- en paroolraad se besluit om parool aan die veroordeelde kindermoordenaar Marius van der Westhuizen toe te staan, is amptelik teruggetrek.
-
Winelands entries open
The biggest running event on the Cape Winelands calendar, the Sportsmans Warehouse Winelands Marathon, takes place on 30 November at Eikestad Primary School, Stellenbosch.
-
Slenter-geval in die Swartland
’n Slenter is onlangs onder die Swartland-munisipaliteit se aandag gebring waar twee mense wat hulself as werknemers van die munisipaliteit voordoen, inwoners en veral senior inwoners teiken.
-
Plaaslike lid van weermag vereer
Lt.kol. Uys van Der Westhuijzen van Malmesbury het onlangs op internasionale vlak erkenning ontvang.






