Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Potjiekos vir middagete? Jo-Pot 2024 is weer hier
Die potte gaan vanjaar behoorlik prut gedurende die derde Jo-Pot-potjiekompetisie, aangebied deur Darling Cellars en Jo-Dolphin Swartland APD as vennoot en begunstigde van die opbrengs.
-
Reg vir toutrek
Casey Pietersen (19) van Malmesbury is reeds in Mannheim, Duitsland, vir die o.23-wêreld-toutrekkampioenskap, waar hy en sewe spanmaats hul visier op ’n goue medalje het.
-
-
Winde, Simmers besoek Malmesbury-ompad
Die belangrike 6,7-km-groenveldpadskakel, wat ’n integrale deel van die Malmesbury-ompad-opgraderings is, vorder goed.
-
skrywer gesels oor dooies wat nie waarheid verdraai
skrywer gesels oor dooies wat nie waarheid verdraai
-
Wenner: Pulpit Rock se Cinsaut
Pulpit Rock se jongwyne het vanjaar die kollig as algehele streekswenner gesteel nadat een van die wynkelder se inskrywings as wenner van die gesogte Absa- Groot Kampioen met hul Cinsaut (klas 58:2) aangewys is.
-
Tiere wen gholf-derby
Die Tiere-gholfspan van Moorreesburg dra die kroon ná die gewilde derby tussen Malmesbury en Moorreesburg, wat die afgelope Sondag (25 Augustus) op tuisbodem plaasgevind het.
-
Vreugde uitgedeel
Altesaam 107 inwoners van Riverlands word steeds by twee plaaslike gemeenskapsentrums gehuisves terwyl hulle van tenkwaens as hul hoofwaterbron gebruik moet maak totdat die vernietigde waternetwerk herstel kan word.
-
Jong speler gaan merk in Maleisië maak
Joel Rix (16), ’n leerder aan die Hoërskool Swartland, is ná ’n onlangse nasionale muurbal-toernooi as derde op die Suid-Afrikaanse ranglys vir o.17-spelers geplaas.
-
Ruiter op pad na Nieu-Seeland
’n Passie vir perde, veerkragtigheid en ’n tikkie spoed is maar net van die elemente wat die Yzerfonteiner Daniel Basson (19), beter bekend as Niel, eersdaags na Nieu-Seeland stuur om Suid-Afrika by die Mounted Games-vereniging se 2024- Nations Team-









