Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
GEBORG | Darling Veldblommeskou 2024
Darling het meer as 400 spesies veldblomme en dis in 1915, terwyl hulle tussen die veldblomme gestaan het, dat Frederick Duckitt van Waylands en die destydse pastoor se vrou, Suzanne Malan, besluit het om die diversiteit en skoonheid van Darling…

Koffiewinkel ’n eerste landwyd
Checkers se eerste koffiewinkel in SA het op 2 September sy deure as die koffiewinkel van die Crestcare Malmesbury-hospitaal geopen.
-
Dis weer tyd vir Tekkie Challenge-wedlope
Die Jan Krielskool en Food Lover’s Market bied op Saterdag 7 September weer die gewilde Tekkie Challenge-wedlope aan.
-
Dis weer tyd vir Tekkie Challenge
Die Jan Krielskool en Food Lover’s Market bied op Saterdag 7 September weer die gewilde Tekkie Challenge-wedlope aan.
-
Dis weer tyd vir Tekkie Challenge-wedlope
Die Jan Krielskool en Food Lover’s Market bied op Saterdag 7 September weer die gewilde Tekkie Challenge-wedlope aan.
-
-
Oes gaan gewis verras
’n Positiewe gemoed onder landbouprodusente was die afgelope Donderdag gedurende die jaarlikse byeenkoms van die Swartland- kleingraan-ontwikkelingsgroep (Skog) aan die orde van die dag aangesien die potensiaal in vanjaar se graanoes wesenlik is.
-
Bestuurder van varkplaas wen
Sivenathi Sanywa (30), ’n algemene bestuurder by Chalala 2-varkboerdery buite Darling, stap vanjaar met die gesogte toekenning as die streek se landbouwerker van die jaar weg.
-
Damme nooit geregistreer
Die voorlopige verslag van wat gelei het tot die rampspoedige gevolge van die drie damwalle wat op 8 Augustus op die plaas Dassenberg, buite Riverlands, meegegee het, is verlede week deur die nasionale minister van water en sanitasie, Pemmy Majodina,