Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Buurtwag beste in Suidstreek
Die AfriForum-buurtwag in Malmesbury, wat slegs ’n jaar gelede op die been gebring is, is tydens AfriForum se kongres by die ATKV- Klein Kariba buite Bela-Bela in Limpopo as die beste buurtwag in die Suidstreek aangewys.
-
Martin steyn praat oor sy nuwe boek – eerste in ses jaar
Martin steyn praat oor sy nuwe boek – eerste in ses jaar
-
-
VLV vergader
Carla Cronje van die Thermal Health-sentrum het lede van die Malmesbury- Vroue Landbouvereniging (VLV) die afgelope Donderdag meer kom vertel oor ’n alternatiewe mediese behandeling, naamlik termiese skanderings, om risikofaktore vir onder meer kanke
-
‘Vat my saam’, sing twee sangers van Yzerfontein
Die Yzerfontein-inwoners André Huysamen en Tiaan Grundling het kragte saamgespan om hul nuutste enkelsnit, Vat my saam, vry te stel. Hierdie talentvolle duo, wat die liedjie self geskryf en gekomponeer het, se jongste lied delf in die dieper betekeni
-
Digter gesels oor 3de bundel
Die Swartlandse digter, skrywer en fotograaf Rudolph Willemse was Saterdag in gesprek met Daniël Hugo by die Tuin van Digters in Wellington oor sy derde digbundel, Swartland.
-
-
117 poste in die gedrang
’n 117 onderwysposte gaan in die Weskus-onderwysdistrik, wat die Swartlandstreek insluit, gesny word. Dit volg nadat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) in Augustus die nuus aan skole bekend gemaak het dat 2 407 poste in die provinsie beëindig
-
N7-pad gedeelte gesluit vir opgraderings
Die N7-snelweg by die R45-aansluiting buite Malmesbury sal vir die volgende 15 dae gedeeltelik gesluit wees.
-
Swartlandskou ’n sukses
Wat nege dekades gelede ontstaan het as ’n maatstaf om tussen vee te meet, word die Swartlandskou in Moorreesburg vandag as die grootste landbouskou in die Wes-Kaap beskryf.









