Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
As Ouma nie meer daar is?
Sy bolwange herinner aan die vetste engelwolkie; die onskuld in sy groot blou oë laat my hart maklik verkrummel. Ons glo hy gaan die oë nog ‘ingroei’, want dis heeltemal te groot vir sy vierjarige gesiggie.
-
Opgewonde oor toerisme vir ’25
Plaaslike belanghebbendes en lede van Swartland Toerisme NPC het die afgelope Dinsdag met groot entoesiasme vir hul 2024-jaarvergadering byeengekom waartydens gesprekke oor die streek se ontwikkeling en toekomstige vooruitsigte gehou is.
-
Drie gesoek ná skote klap op plaas
Lede van Malmesbury-veiligheid en die plaaslike polisie het vanoggend (Dinsdag 17 September) omstreeks 01:00 op ’n skietvoorval op ’n plaas in die Paardeberg-gebied in die Swartland gereageer.
-
-
Groot gees in die wynbedryf weg
Danie Malan (60), ’n pa, oupa, eggenoot, vriend en ikoon in die wynbedryf, is verlede Woensdag skielik aan vermoedelik ’n hartaanval dood.
-
Hospital looking for family
Swartland Hospital in Malmesbury is seeking the family of Elizabeth Visagie, born on 7 September 1988. Visagie has a light complexion with brown eyes and reddish hair, she is 1.47m tall with a slender built posture.
-
-
-
-









