Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Strooimeisie, bruid weer saam
Suzie Louw van Malmesbury het verlede naweek nie net haar 80ste verjaardag saam met familie en vriende gevier nie, maar ook weer die strooimeisie van haar troudag 56 jaar gelede gesien.
-
Safcol to defend their title
The 2024 Sanlam Boland Top 12 Club Rugby Competition is set to kick off on 12 October 2024, bringing the best of Boland’s club rugby talent to the forefront. The competition, regarded as the pinnacle of the Boland club rugby…
-
Griebenauw en WP-span onoorwonne
Daniel Griebenauw (30) het op 24 September nie net sy erfenis gevier nie, maar ’n soete oorwinning nadat hy en sy span gedurende vanjaar se Interdistrik-rolbalkampioenskap skoonskip gemaak het.
-
Beste koring en kanola uitgewys
“Die koringkamp wat kop en skouers bo die res uitgestaan het, was dié van Paul Truter.”.
-
Boer kry 33 skape terug
Altesaam 33 skape is die afgelope naweek op die plaas Blijdscap in die omgewing van die Paardeberg gesteel.
-
Oral Health Month: Dental care is available
Oral Health Month in September marks an opportune time to pay extra attention to your dental routine.
-
Is jou kind gereed om ‘groot skool’ toe te gaan?
Die afgelope jare het die benadering tot skoolgereedheid aansienlike veranderings ondergaan. Tradisioneel het assesserings vir skoolgereedheid in gr. 0 sterk gefokus op die evaluering van kinders volgens spesifieke akademiese en ontwikkelingsmerkers.
-
Rolbalseisoen begin puik
Die Malmesbury-rolbalklub begin vanjaar se seisoen op ’n hoë noot danksy die inisiatief van plaaslike inwoners wat die klub na groter hoogtes wil neem.
-
GPF vergader
Die Malmesbury-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) se jaarvergadering vind binnekort – op 28 November – plaas.
-
2024-Matriekafskeid-tyd
’n Hoogtepunt op matrikulante se sosiale kalender elke jaar is die matriekafskeid, met die uitsondering van die Covid-19-pandemietydperk.






