Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jo-Hero se gewilde 5 km-pretdraf terug
Dit is weer tyd vir Jo-Dolphin Swartland se gewilde 5 km-pretdraf. Dié geldinsamelingsgeleentheid, die Jo-Hero Run 2024, word vanjaar hervat nadat Jo-Dolphin genoop was om verlede jaar se pretdraf weens gure weer te kanselleer. Volgens Estrellita Gel
-
Lillies pronk in volle blom
Die Sanlam-Boland-rugbyunie se Top-12-Grootuitdaagbekerwedstryde het Saterdag (12 Oktober) afgeskop, met opwindende uitkloprugby.
-
Matrieks groet die skoolbanke voor eindeksamen begin
Matrieks groet die skoolbanke voor eindeksamen begin
-
Bome gee Riverlands hoop
’nSpesiale geleentheid het die afgelope Donderdag in die vloedgeteisterde gebied van Riverlands afgespeel toe olyfbome deur verskeie inwoners en rolspelers geplant is.
-
Noodlottige botsing lei tot saak van strafbare manslag
’n Noodlottige botsing reg van voor het die afgelope Saterdagaand (28 September) op die N7-snelweg naby die Eendekuil-afdraai plaasgevind.
-
Smiley glimlag weer ná noue ontkoming met Kaapse kobra
Steven Swart (39), alom bekend as Smiley van SSS Security-dienste, is vandag terug op sy pos nadat hy Maandag 16 September ’n noue ontkoming met een van die mees gevreesde diere ter wêreld gehad het.
-
Prostheses our speciality
The 2022 National Cancer Registry names breast cancer as the most common cancer in female patients, affecting one in 26 in SA women.
-
Boland Park is ready
Boland Park in Paarl will once again be in the midst of world class fast paced cricket this summer when the highly anticipated Betway SA20 Season 3 kicks off, offering entertainment to fans all around the country.
-
Vyf vas vir onwettige dwelmhandel
Vyf verdagtes het gister (Maandag 7 Oktober) in die Moorreesburg-landdroshof op aanklagte van onwettige dwelmhandel verskyn.
-
Malmesbury kry eie Rotariërklub
Die nuutgestigte Rotariërklub van Malmesbury het sy deure Donderdag (3 Oktober) vir die Rotariërgemeenskap van distrik 9350 geopen en is hartlik deur verskeie Rotariërs verwelkom. Die Rotariërklub van Malmesbury is die jongste toevoeging tot die dis








