Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Yzer-matrieks met glans afgesien
Yzerfontein het op 12 Oktober in ’n sprokieswêreld onder die sterre verander toe 20 jong inwoners van die Swartland hul matriekafskeid bygewoon het.
-
Solo-uitstalling 8 j. ná haar dood
Ter ere en viering van die internasionaal erkende Suid-Afrikaanse kunstenaar Nicolene Swanepoel (1962 – 2016), sal die eerste solo-uitstalling van haar werk sedert haar dood vroeg in November in die Swartland gehou word.
-
Stap saam om kop skoon te maak
Wil jy die stigma en stilte rondom depressie en angs as geestesiektes breek? Sluit dan aan vir die Hope Hike om bewustheid te skep rakende hierdie geestestoestande as kliniese, biologiese siektes terwyl jy ’n prettige oggendstap deur die Boland se…
-
Bet-El Baptiste se gemeente stap vir hulp met borskanker
Die Malmesbury Bet-El Baptiste-gemeente fokus vandeesmaand op die bewusmaking van borskanker. Volgens Johan Esterhuizen van die Malmesbury Bet-El Baptiste kerk bied die jeugouers van die gemeente ’n pretstap- en ontbyt op 26 Oktober aan, waar die fok
-
Spoed ’n saak van geloof
Mitchell Maarman (15) van Moorreesburg is besig om spoedig die leer van ’n topatleet te klim nadat hy die afgelope naweek vir die soveelste keer gedurende ’n SA Skole-atletiek se Top 10-byeenkoms in Oudtshoorn ’n eerste plek op ’n drafstap…
-
Noodlottige mesaanval helder oordag
’n Verdagte (54) sal na verwagting vandag (15 Oktober) in die Malmesbury-landdroshof op ’n aanklag van moord verskyn nadat ’n 52-jarige slagoffer die afgelope Saterdag noodlottig met ’n mes gesteek is.
-
Registreer nou vir Moorreesburg-GPF
Die Moorreesburg-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) nooi alle belanghebbendes en organisasies uit om beskikbare kandidate vir die volgende termyn se bestuur te registreer.
-
Yzerfontein kry spoggerige ingang
Yzerfontein gaan eersdaags met ’n pragtuin by sy ingang kan pronk danksy Yzerfontein Toerisme se inisiatief om die dorp se ingang groener te maak.
-
Jo-Hero se gewilde 5 km-pretdraf terug
Dit is weer tyd vir Jo-Dolphin Swartland se gewilde 5 km-pretdraf. Dié geldinsamelingsgeleentheid, die Jo-Hero Run 2024, word vanjaar hervat nadat Jo-Dolphin genoop was om verlede jaar se pretdraf weens gure weer te kanselleer. Volgens Estrellita Gel
-
Lillies pronk in volle blom
Die Sanlam-Boland-rugbyunie se Top-12-Grootuitdaagbekerwedstryde het Saterdag (12 Oktober) afgeskop, met opwindende uitkloprugby.







