Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kerk se pretloop maak bewus
Die Bet-el Baptiste-gemeente het onlangs (op 26 Oktober) die strate ter bewusmaking van borskanker en ondersteuning van vroue by wie dié gevreesde siekte gediagnoseer is, ingevaar.
-
HS Swartland sink homself teen Hoër Jongenskool Paarl
Die Hoërskool Swartland en die Hoër Jongenskool Paarl se o.19A’s het op 30 Oktober op Swartland in Malmesbury in ’n kwarteindstryd van die Boland-krieketvereniging vir hoërskole kragte gemeet. Swartland het die loot gewen en eerste gekolf, maar drie
-
Vragmotor ry byna bo-oor gesinsmotor
Roelien Grobler (57) van Malmesbury het Donderdag (31 Oktober) omstreeks 10:30 staan en kyk hoe nooddienswerkers haar geliefde Hyundai i10 van onder ’n swaar vragmotor verwyder nadat haar voertuig op die hoek van Piet Retiefstraat en Voortrekkerweg d
-
MENING | Oktober is ook die maand vir talle kwale
Ek vermoed daar’s ’n knoppie in my brein wat verkeerd-om ingeskroef is (dalk is daar ’n paar sulkes!), want sodra die internasionale bewusmakingskalender aandui dat Oktober die maand is om wêreldwyd allergiebewusmakingsdag te “vier”, sien ek in my ge
-
Veilige feestyd in Weskus kom, beloof polisie
Met die feestyd om die draai – waartydens die Weskus as voorkeurkeuse onder vakansiegangers gedurende Desembervakansies bestempel word – het genl.maj. Bongani Maqashalala gedurende die amptelike bekendstelling van die SA polisiediens (SAPD) se veilig
-
Skrywer deel mens se lief en leed
Jonathan Ruiters (50), ’n boorling van die Swartland, het die afgelope Dinsdag (22 Oktober) ’n geleentheid gekry om sy heel eerste boek, ’n digbundel genaamd Kronkelpaaie van die Lewe, in sy geboortedorp, Darling, bekend te stel. Die digbundel, wat R
-
Newtons pootjie Lillies
Met nog twee wedstryde oor in die Sanlam-Boland-Top-12-uitspeelrondes kan Abbotsdale en Darling nie meer aanspraak maak op die topvierposisies nie.
-
Misdaadnuus
’n 31-jarige verdagte het verlede Maandag (21 Oktober) op ’n aanklag van moord in die Malmesbury-landdroshof verskyn. Dit volg nadat die 32-jarige Simnikiwe Reshe omstreeks 03:10 op 21 Oktober die Sondagoggend noodlottig met ’n mes in Bikostraat, Ill
-
Groot opgewondenheid by HSS
Groot opgewondenheid het die afgelope week die ronde onder huidige leerlinge van die Hoërskool Swartland, toekomstige leerlinge en inwoners van die streek gedoen nadat die beplanning van ’n hoëprestasiesentrum vir die skool amptelik bekend gemaak is.
-
Afriforum-skietdag vir jonges ’n groot sukses
Die Afriforum-skietdag, in samewerking met Kaapjag en Wes-Boland Jag, het op 12 Oktober by hul skietbaan-fasiliteite in Moorreesburg plaasgevind.









