Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Laerskoolleerders vaar baie goed
Die was ’n besige vakansie vir die jong sportmanne en -vroue van die Laerskool Swartland wat aan verskeie sportgeleenthede deelgeneem en goed presteer het.
-
An extra doctor for hospital
Paarl Hospital’s emergency unit received a boost in serving patients of the Drakenstein Valley. This is all possible as a result of the assistance provided by the non-profit organisation Sponsor Medic, which will sponsor the services of a locum docto
-
Maintaining good breast health
Breast health encompasses a range of practices aimed at maintaining healthy breast tissue and preventing disease. Regular self-exams, professional screenings and lifestyle adjustments are all part of a proactive approach and good breast health.
-
Oesland Basaar bly bo
Die Swartland NG gemeente se Oesland Basaar was vanjaar ’n wegholsukses, het die hooforganiseerder, Henlie Viola, van Malmesbury bevestig.
-
Vuurwapen en ammunisie in Riverlands gekry
Twee verdagtes het gister (Maandag 7 Oktober) in die Malmesbury-landdroshof verskyn nadat hulle vir die besit van ’n onwettige vuurwapen en ammunisie in hegtenis geneem is.
-
Vrou inspireer nou talle ander
Yonela Mneno (32) van Malmesbury inspireer nou ander nadat sy eers haarself van haar eie pyn en hartseer moes genees.
-
Wêreldkampioenatleet vertel van trauma nadat honde byt
Van ’n wêreldkampioenatleet na ’n wrak . . . Só beskryf Lerine (Heleen) Bester (62) haar lewe nadat sy op 3 Julie byna verskeur is.
-
Malmesbury-trompoppie maak geskiedenis
Die Malmesbury-majoretteklub pronk met die jongste Suid-Afrikaanse atleet in die geskiedenis van die land se trompoppies nadat die 11-jarige Veronique Marthinus Donderdagaand amptelik haar SA kleure ontvang het.
-
Openbare gesprek oor ouer mense gehou
Die Wes-Kaapse staande komitee van maatskaplike ontwikkeling hou in Oktober openbare gesprekke oor die wysigingswetsontwerp vir ouer mense in die provinsie.
-








