Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
LAAI AF | INTERSKOLE 2024-GIDS
Jou gids vir die naweek se Interskole tussen die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool.
-
LAAI AF | INTERSKOLE 2024-GIDS
Jou gids vir die naweek se Interskole tussen die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool.
-
President High excels at Urban Sport Festival
President High School proudly participated in the Urban Sport and Music Festival hosted by Bosmansdam High School from Thursday 8 to Saturday 10 August.
-
-
Koos Sadie siblings in SA Nationals
The sibling duo from Koos Sadie Primary School Clinton and Hillary Djomo represented the Western Province Karate Team from 9 – 11 August at the SA Nationals, which was held in Bloemfontein.
-
Thomas Electric vier 40 jaar
Thomas Electric in Moorreesburg vier 40 jaar van goeie herinneringe, harde werk, suksesverhale en toewyding tot hul kliënte. Die onderneming is in Augustus 1984 deur Oom Leon Thomas en sy vrou, Tannie Barbara, op die been gebring.
-
Gemeenskap se projek hou aan
Afriforum Malmesbury het op Saterdag 3 Augustus weer die dorp ingevaar vir fase twee van sy gemeenskapsprojek. Die projek fokus op die opknapping en instandhouding van onder meer monumente, tuine en infrastruktuur op die dorp.
-
Wys jou slag as braaimeester
Dit gaan in September rooiwarm wees rondom die vuur wanneer die jaarlikse CG-braai-uitdaging aan die gang kom. Vanjaar beloof dit om groter, beter en smaakliker as ooit te wees. Inskrywings is nou oop vir dié wat wil aanspraak maak op…
-
Yzerfonteiner top-10’er met sy boerewors
Ná talle probeerslae is Werner Taljaard van Yzerfontein uiteindelik onder die top-10-finaliste in die jaar se Championship Boerewors-kompetisie.
-
Interskole was weer naelbyt-aksie
Die jaarlikse interskole kragmeting tussen die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool het soos oudergewoonte vir naelbyt-aksie gesorg.








